Donald Sutherland

Donald Sutherland
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Donald Sutherland in 2014

Geboortenaam Donald McNichol Sutherland
Geboorte 17 Julie 1935
Saint John, New Brunswick, Kanada
Sterfte 20 Junie 2024 (op 88)
Miami, Florida, Verenigde State
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 5, insluitende Kiefer Sutherland
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1957–2024
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Donald Sutherland (17 Julie 1935 - 20 Junie 2024) was 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Invasion of the Body Snatchers (1978), Pride & Prejudice (2005), The Hunger Games: Catching Fire (2013), en The Hunger Games: Mockingjay - Part 1 (2014).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search